| |||||
Volkslied: The Star-Spangled Banner Nasionale volkslied: Gi Talo Gi Halom Tasi | |||||
Hoofstad | Capitol Hill, Saipan | ||||
Grootste stad | Saipan | ||||
Amptelike tale | Engels en Chamorro | ||||
Regering | Niegeïnkorporeerde georganiseerde grondgebied Joe Biden (D) Ralph Torres (R) Arnold Palacios (R) Gregorio Sablan (O) | ||||
Onafhanklikheid Stigting
• Spaanse kolonie • Duitse kolonie • Japannese kolonie • Amerikaanse kolonie |
Amerikaanse eilandgebied 1565 1899 1919 15 Junie 1944 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
464[1][2] km2 (196ste) 179 myl2 feitlik niks | ||||
Bevolking - 2007-skatting - 2010-sensus - Digtheid |
77 000 (211ste) 53 833 113 / km2 (93ste) 292,7 / myl2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2016-skatting | ||||
Geldeenheid | Amerikaanse dollar ($) (USD )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
CST (UTC+10) nie toegepas nie (UTC+10) | ||||
Internet-TLD | .mp | ||||
Skakelkode | +1-670 |
Die Noordelike Mariana-eilande (Engels: Northern Mariana Islands, Chamorro: Notte Mariånas), amptelik die Gemenebes van die Noordelike Mariana-eilande (Engels: Commonwealth of the Northern Mariana Islands Chamorro: Sankattan Siha Na Islas Mariånas), is 'n eilandgebied van die Verenigde State van Amerika in die westelike Stille Oseaan, wat die noordelike deel van die Mariana-eilande beslaan, en is in Mikronesië geleë.
Die eilande beslaan 'n oppervlakte van 463,63 km² en het 'n bevolking van 53 833 in 2010 gehad. Die Noordelike Mariana-eilande is in die noorde van Guam en die Gefedereerde State van Mikronesië, in die ooste van die Filippyne, in die suide van Japan en in die weste van die Marshalleilande geleë. Die hoofstad en grootste stad is Saipan.
No | Eiland | Oppervlakte (km²) |
Bevolking (Sensus) 2000) |
Hoogte (m) |
Peaks | Koördinate | ||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Noordelike Eilande (1 Gemeenskap) | ||||||||
1 | Farallon de Pajaros (Urracas) | 2,55 | - | 360 | 20°33′N 144°54′E / 20.550°N 144.900°O | |||
2 | Maug-eilande | 2,13 | 1) | 227 | (Noordeiland) | 20°01′N 145°13′E / 20.017°N 145.217°O | ||
3 | Asuncion | 7,31 | - | 891 | Asuncion | 19°42′N 145°24′E / 19.700°N 145.400°O | ||
4 | Agrigan (Agrihan) | 43,51 | 2) | 965 | Mount Agrigan | 18°47′N 145°40′E / 18.783°N 145.667°O | ||
5 | Pagan | 47,23 | 3) | 579 | Mount Pagan | 18°09′N 145°48′E / 18.150°N 145.800°O | ||
6 | Alamagan | 11,12 | 6 | 744 | Alamagan | 17°35′N 145°50′E / 17.583°N 145.833°O | ||
7 | Guguan | 3,87 | - | 301 | 17°19′N 145°51′E / 17.317°N 145.850°O | |||
8 | Zealandia Bank | >0,0 | - | >0 | 16°45′N 145°42′E / 16.750°N 145.700°O | |||
9 | Sarigan | 4,97 | 4) | 549 | 16°43′N 145°47′E / 16.717°N 145.783°O | |||
10 | Anatahan | 31,21 | 2) | 787 | 16°22′N 145°40′E / 16.367°N 145.667°O | |||
11 | Farallon de Medinilla | 0,85 | - | 81 | 16°01′N 146°04′E / 16.017°N 146.067°O | |||
Suidelike Eilande (3 Gemeenskappe) | ||||||||
12 | Saipan | 115,39 | 62.392 | 474 | Mount Tagpochau | 15°11′06″N 145°44′28″E / 15.18500°N 145.74111°O | ||
13 | Tinian | 101,01 | 3.540 | 170 | Kastiyu (Lasso Hill) | 14°57′12″N 145°38′54″E / 14.95333°N 145.64833°O | ||
14 | Aguijan (Agiguan) 5) | 7,09 | - | 157 | Alutom | 14°42′N 145°18′E / 14.700°N 145.300°O | ||
15 | Rota | 85,38 | 3.283 | 491 | Mount Manira | 14°08′37″N 145°11′08″E / 14.14361°N 145.18556°O | ||
Noordelike Mariana-eilande | 463,63 | 69.221 | 965 | Mount Agrihan | 14° 08′ tot 20° 33′ N, 144° 54′ tot 146° 04′ O | |||
1) Japannese besetting 1939–1944 | ||||||||
2) ontruim 1990 as gevolg van vulkaniese uitbarstings | ||||||||
3) ontruim 1981 as gevolg van vulkaniese uitbarstings | ||||||||
4) eens bewoon (1935 bevolking 21 en 1968 2) | ||||||||
5) te gemeenskap van Tinian |